Oorspronk
Crisis On Call het sy oorsprong vanaf 'n ongeluk waarin Cornelia Raath met haar motorfiets in betrokke was gekry. Die vraag is gevra wie praat namens jou indien jy nie vir jouself kan praat nie? Cornelia is na 'n staatshospitaal vervoer terwyl sy 'n goeie mediese fonds gehad het om na 'n provinsiale hospitaal toe te kon gaan.
Hoe dit werk
Ons gebruik die naaste beskikbare Ambulans diens wat beskikbaar is (ons het net goedgekeurde dienste waarvan ons gebruik maak). As gevolg van die naaste Ambulans diens wat gebruik word kan die plantinum tyd (10 min.) moontlik bereik word. Platinum tyd is waar pasient die minste skade en vinnigste herstel het indien in daardie tyd kan stabiliseer.

